The Owl Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Owl Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Sedgefield en is tussen welige woude, uitgestrekte strande en die skilderagtige Outeniekwaberge geleë.
Die Owl Cottage het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
The Owl Cottage is naby winkels en restaurante, Myoli Beach en Cola Beach geleë en dit is ideaal vir sonbaai, swem en sweefski, asook om die sonsondergang oor die Indiese Oseaan te bewonder. Sedgefield bied ook voetslaan, valskermsweef, voëlkyk en watersport op die Swartvlei-strandmeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingolaan 75, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang