Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elzette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Het heerlik gebly in 'n baie netjiese, pragtige huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekende, rustige, skoon, privaat en naby die strand verblyf! Wat 'n verrassing! Die beste blyplek in Dwarskersbos. Nigel is 'n wonderlike gasheer en stap vir seker die ekstra tree om dit vir jou so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Daar word baie aandag aan detail gegee wat mens baie spesiaal laat voel. Die Owl House is in 'n rustige area, privaat en naby die strand. Dit is pragtig skoon en goed versorg. Ek kan dit met my hele hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike wegkom akkommodasie. Die huis is pragtig en ten volle toegerus. Nigel is 'n aangename gasheer en ten alle tye beskikbaar. Alles was silwerskoon en netjies. Sal beslis weer daarheen wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrethe S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Outstanding house. The house is situated in a great location, just a heartbeat from the beach. Nigel is a wonderful host. The rooms were beautifully decorated, very clean and comfortable. I will definitely be coming back to the house. I would recommend The Owl House to anyone. Thank you so much for the amazing hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besonderse plek om te woon. Sentraal geleë. Alles was beskikbaar in die huis om ons kuier spesiaal te maak. Skoon en netjies met die basiese goed beskikbaar, bottelwater, koffie, ens. Het ons welkom geheet en was beskikbaar en letterlik om die hoek. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karissa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent, wholesome, cosy, reenergising! Our stay at the Owl House was amazing - a home away from home. We enjoyed our time immensely and are looking forward to coming back in the summer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Daar is geen ander woord as brilliant nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfek, puik en uitmuntende verblyf. Nigel was 'n ongelooflik vriendelike gasheer. Die huis is puik ingerig, niks was te kort nie. Pragtig netjies en skoon. Dit het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome! Very pleasant, peaceful stay in a clean, spacious house which was well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing. Great house. Close to the beach. The host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
The Owl House
It was a real pleasure having you stay at The Owl House.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sallie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeurots-singel 5, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecca86a40cfb427dcd728fb51b5c378f9d46e5d4bf60392f828f3803c36315993ab8148c441dc24320d15cc3e52c2fda497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 5 Meeurots Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.680867119148 18.24667414626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang