Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karissa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent, wholesome, cosy, reenergising! Our stay at the Owl House was amazing - a home away from home. We enjoyed our time immensely and are looking forward to coming back in the summer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Daar is geen ander woord as brilliant nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette L
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfek, puik en uitmuntende verblyf. Nigel was 'n ongelooflik vriendelike gasheer. Die huis is puik ingerig, niks was te kort nie. Pragtig netjies en skoon. Dit het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome! Very pleasant, peaceful stay in a clean, spacious house which was well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing. Great house. Close to the beach. The host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sallie
The Owl House
It was a real pleasure having you stay at The Owl House.

Linda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Beautiful and neat. The Owl House was a perfect place to spend a weekend in Dwarskersbos with our family. The house was spotless and has everything you need. The host is very attentive and lovely to chat to. We definitely recommend staying here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vakansie aan die Weskus. Warm ontvangs deur die eienaar en deurlopende kommunikasie via WhatsApp. Baie gerieflik en luukse verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fabulous! The pictures don't do it justice! Owl House is spacious and immaculate with lots of thoughtful touches, great appliances and well-equipped kitchen that makes a long stay self-catered holiday very comfortable. We really enjoyed the indoor log fire on the cold winter's days as well as the enclosed braai. The beach is maybe a 200 m easy walk away. The double lock-up garage was an added bonus. Nigel is a gracious and kind host who made us feel very welcome. We would recommend Owl House any day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Puik verblyf. Binnebraai en kaggel was 'n wenner. Kwaliteit geriewe. Sal beslis aanbeveel en weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronaldo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties! Ons ontvangs was baie goed en wel. Nigel was 'n great host. Ons sal definitief weer wil terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sallie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meeurots-singel 5, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecca86a40cfb427dcd728fb51b5c378f9d46e5d4bf60392f828f3803c36315993ab8148c441dc24320d15cc3e52c2fda497?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 5 Meeurots Close Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.680867119148 18.24667414626

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang