Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tilla G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Dit was 'n ongelooflike lekker week by The Owl House. Dit was home, alles pragtig, netjies, skoon en die eienaars het ons ongelooflik gasvry behandel. Sal beslis weer daar gaan bly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindyanne V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beste verblyf tydens besoek van oorsee in SA. Alles was puik! Ons het ons verblyf terdeeg geniet en was baie impressed met The Owl House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Second home from home. We really enjoyed our stay! The hosts were wonderful and helpful. Would definitely recommend The Owl House!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Owl House
Hi Nadia Baie dankie vir die resensie. Jy is altyd welkom. Ons hoop om jou weer een dag te sien. Groete Alan & Esme

Anlu F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome guest house and amazing hosts! Safe, neat and close to everything! Had an amazing experience at the Owl House. Very neat, beautiful and safe accommodation situated close to the beach, shops and restaurants. The hosts went above and beyond!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Owl House
Baie dankie Anlu. Bly jy het dit geniet en baie dankie dat jy die plek so netjies vir ons gelos het. Altyd en enige tyd weer welkom. Groete Alan & Esmé

Frans D
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Comfortable, value for money. Alan did his best to ensure a comfortable and pleasant stay despite load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Nice comfortable accommodation. Enjoyed our stay, nice accommodation and hosts are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Aangenaam en indrukwekkend. Baie goed toegerus, sentraal geleë en Esme en Alan is fantastiese mense. Sal graag weer daar wil tuisgaan en kan die Owl House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We had a lovely stay with Alan and Esme! The Owl House is cosy, comfy, and equipped with everything you need to have an awesome stay! The location is great. There's also safe, undercover parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Enjoyed the stay. We were there for a week our stay was clean and tidy, hosts were helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Baie mooi, skoon en 'n wenner. Pragtig gemaak binne en baie bedagsaam van gaste se benodighede. Die plekkie het regtig meer as alles en ons het met gemak in- en uitbeweeg. Gas was baie behulpsaam met loadshedding en ons het dit skaars gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Owl House
Hi Danelle, baie dankie vir die mooi resensie. Opreg wardeering. Julle is altyd welkom hier. Groete, Alan en Esme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorsekloofstraat 39, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c6192809157d990c13ba13ba1a111ea35033627dc84c68ee2f486c41700f1051d605b2579d98dc0cd05608dbcc78a3e1dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 39 Noorsekloof Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.032331775296 24.925332335274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang