Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl's Inn Country Villas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend en amazing views. Baie rustige atmosfeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die gasvrou is baie gasvry. Gastehuis is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cosima M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Excellent choice for an overnight stop! I couldn't have chosen a better place for an overnight stop. It is easily accessible from the N2, and the host has taken great care decorating the units with everything one needs. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott K
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Very clean venue. A clean establishment with all amenities, no fault found. The road was very muddy to The Owls Inn, especially on bikes. Otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ons was lekker bederf. Ons het in die Villa gebly wat so ruim en gerieflik was elke liewe dingetjie daar en op sy plek. Ons gasvrou het so vriendelik verwelkom en rondgewys. Die uitkykpunt was ongelooflik, ons het hele middag daar gesit en gesels. Die aand het ons in die jacuzzi gekuier. Dit het bietjie ekstra gekos maar was dit werd. Die bed slaap soos 'n droom, en ons het 'n lekker ontbyt op ons pragtige privaat stoepie geniet. Sal die plekkie aanbebeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reyno S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Superb value for money in a safe, serene environment. A well secured oasis in a rural setting. Our host was the perfect mixture of attentive and private. The property is sparkling clean and offers comfort way above its price point. We were hoping to book again but the property was unfortunately not available for our return trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel G
1 nag
5.0
Mrt 2022

Was really a 5-star experience from beginning until the end. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nel V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Lekker rustig en stil. Ons het baie lekker gekuier by The Owl's Inn Country Villas, Elaine het ons laat tuis voel en omgesien na al ons behoeftes. Alles wat jy nodig het is daar! Lekker rus vir die siel. Baie geluk met jou mooi plek, Elaine!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Kathleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

This was a very pleasant, peaceful stop-over on the way to Addo. It was very difficult to find following the directions on the website coming from Cape Town side. The dirt road it is on has no name, the road we were directed to was very long and we traveled the length of it several times to find the final dirt road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Ongelooflike buitelewe atmosfeer. Die uitsig ongelooflik, persoonlike diens. Die uitleg uitstekend, kan nie vir beter gevra het nie. Dit is die rustigheid van self, geen geraas van die stad. Dit is letterlik 3 km van die N2 af. Jy sal moet ver soek om dit te kan verbeter. Met graagte aanbeveel, iets om te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal Plaas, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19e71a27fa75d08b41649855c91f48d975fc68813ee18f6353dbc77bc3beaee73fc3fc47a513d64a9248b134264167d5a7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Hoogekraal Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041341075987 22.303500294702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang