Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Owl's Inn Country Villas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir The Owl's Inn Country Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michelle R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Ontspannend en amazing views.

Baie rustige atmosfeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die gasvrou is baie gasvry. Gastehuis is baie skoon en netjies.

Cosima M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M

Excellent choice for an overnight stop!

I couldn't have chosen a better place for an overnight stop. It is easily accessible from the N2, and the host has taken great care decorating the units with everything one needs. Highly recommended!

Scott K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Scott K

Very clean venue.

A clean establishment with all amenities, no fault found. The road was very muddy to The Owls Inn, especially on bikes. Otherwise all good.

Pierre K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Ons was lekker bederf.

Ons het in die Villa gebly wat so ruim en gerieflik was elke liewe dingetjie daar en op sy plek. Ons gasvrou het so vriendelik verwelkom en rondgewys. Die uitkykpunt was ongelooflik, ons het hele middag daar gesit en gesels. Die aand het ons in die jacuzzi gekuier. Dit het bietjie ekstra gekos maar was dit werd. Die bed slaap soos 'n droom, en ons het 'n lekker ontbyt op ons pragtige privaat stoepie geniet. Sal die plekkie aanbebeel.

Reyno S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno S

Superb value for money in a safe, serene environment.

A well secured oasis in a rural setting. Our host was the perfect mixture of attentive and private. The property is sparkling clean and offers comfort way above its price point. We were hoping to book again but the property was unfortunately not available for our return trip.

Chantel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel G

Was really a 5-star experience from beginning until the end.

Thank you.

Nel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nel V

Lekker rustig en stil.

Ons het baie lekker gekuier by The Owl's Inn Country Villas, Elaine het ons laat tuis voel en omgesien na al ons behoeftes. Alles wat jy nodig het is daar! Lekker rus vir die siel. Baie geluk met jou mooi plek, Elaine!

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kathleen B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen B

This was a very pleasant, peaceful stop-over on the way to Addo.

It was very difficult to find following the directions on the website coming from Cape Town side. The dirt road it is on has no name, the road we were directed to was very long and we traveled the length of it several times to find the final dirt road.

Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Ongelooflike buitelewe atmosfeer.

Die uitsig ongelooflik, persoonlike diens. Die uitleg uitstekend, kan nie vir beter gevra het nie. Dit is die rustigheid van self, geen geraas van die stad. Dit is letterlik 3 km van die N2 af. Jy sal moet ver soek om dit te kan verbeter. Met graagte aanbeveel, iets om te beleef.

Ella D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D

5-ster-akkommodasie.

Elaine het ons baie welkom laat voel en vir 10 dae bederf. Wat 'n pragtige plek en so goed versorg! Die Jacuzzi was heerlik en die spa uit die boonste rakke. Ons wou nie ry nie en sal sonder twyfel weer gaan kuier. Hoogs aanbeveel.

Dawid V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid V

Relaxing, clean, quiet.

Perfect location to use as base for navigating the Garden Route.

Levine A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levine A

Netjies, rustig en gasvry.

Die plek is regtig so mooi en netjies soos op die foto.

Reinier J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier J

Ongelooflike atmosfeer en pragtig!

Daar word baie moeite gedoen om gaste gemaklik en tuis te laat voel. Van die mooi tuin tot by die kleinste detail in die kamers is alles netjies, skoon, luuks en pragtig ingerig. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

Elsabe C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Fantastiese, vriendelike plekkie.

Op al ons navrae het The Owl's Inn vinnig reageer. Ons is vriendelik ontvang, baie bederf en beveel dit aan as jy in daardie omgewing moet oorslaap.

Elize K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Heerlik rustig.

Ons was heerlik verras deur die juweel wat ons aangetref het daar eenkant. Ons het so baie planne gehad vir elke dag, maar het op die ou end so lekker gerus en wou nie eers in die kar klim om iewers heen te ry. Die heerlike spa-bederf was net so ‘n groot pluspunt. Regtig ‘n plek om nie mis te ry!

Sandra P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Peaceful, clean lovely place to stay. Will definitely return.

Really nice peaceful place to stay. We will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam, skoon en lieflike plek. Sal beslis weer gaan.

Regtig 'n rustige plek om te bly. Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Werner M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Owls Inn was a home to which we were pleasantly surprised with the excellent service and quality environment.

Elaine, as owner and manager of Owls Inn, walks the extra mile to make sure all your stay is a most pleasant experience. The bedroom was furnished with quality linen and furnishings. The premises has a variety of meeting places to enjoy a cup of tea or relax with a book. The garden is well maintained. Kind and thoughtful touches to the room and premises are proof of a caring host. Thank you Elaine. We will recommend Owls Inn without hesitation to family and friends.

Yolanda J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda J

Sielsverrykend. Wonderbaarlik!

Enige tyd sal ek Owls Nest aanbeveel! Eienaar is wonderlik en besorg! Die plekkie het als wat mens nodig het! Ek hoop nie ek gaan nou langer voor die tyd moet boek vir beskikbaarheid na die nie! Dankie!

Cecile J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile J

Tranquility, scenery, quietness, sounds of birds and open fresh air good for body, soul, spirit and mind - beautiful place indeed.

Elaine, there is indeed a sparkle at The Owls Inn Guest Lodge, thanks for you hospitality, warmth love and kindness. Our spirits has been energised and lifted after 14 days of blissful rest and quite and the most amazing view from the deck. Luckily everything is close by after a day out coming back to the Lodge having just the sound of the birds to listen to and enjoy the superb surroundings was great indeed. Blessed are you indeed. Until we meet again - hopefully sooner than we realise.

Davidene M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davidene M

Baie mooi, netjies en rustige blyplek.

Ons sou baie graag langer wou bly om plek behoorlik te geniet. Gaan definitief weer teruggaan vir 'n langer kuier.

Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal Plaas, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19e71a27fa75d08b41649855c91f48d975fc68813ee18f6353dbc77bc3beaee73fc3fc47a513d64a9248b134264167d5a7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Hoogekraal Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041341075987 22.303500294702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang