The Owl's Nest Guesthouse
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Owl's Nest Guesthouse bied gastekamers en is op ’n plaas langs die N11, binne 7,5 km vanaf die Tomburke-area. Hierdie gastehuis is die ideale plek om te stop vir gaste wat van en na die Groblersbrug-grenspos reis, wat 17 km weg is.
Verblyf word in 7 unieke kamers gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, asook ’n kombuisie met verhit- en eet-geriewe soos ’n ketel, yskassie en ’n mikrogolfoond. ’n Paar van die kamers het lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale.
Ontbyt en ander heerlike etes kan vooraf gereël word, teen verskillende kostes. Die gastehuis het ’n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo
- Gaste dink The Owl's Nest Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Hanover 62 LR, Langs die N11, Tomburke, 0557, Limpopo