The Oyster Box Beach House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elliotstraat 19, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Oyster Box Beach House het een van die mees skouspelagtige see-uitsigte. Ontspan op die dek na 'n dag in die son en geniet 'n drankie langs die swembad terwyl jy na die manjifieke uitsigte of walvisse kyk.
The Oyster Box Beach House is in die rustige kusdorpie Kenton-on-Sea geleë en dit het ononderbroke uitsigte van die Boesmansrivier, die riviermond en kuslyn van 6 km na Dias Cross. Dit is een van die beste kusuitsigte in Suid-Afrika.
Die Luukse Suite bo het 'n koninggrootte-bed, 'n instapkas, groot en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak-eenheid, 'n losstaande bad, groot intstapstort, verhitte handdoekreling en kragpunt vir 'n skeermes. Die kamer is luuks en ruim en ontbyt en aandete met kerslig kan op die privaat balkon voorgesit word. Die kamer is ideaal vir 'n wittebrood en spesiale geleenthede.
Die area bo is 70 m² groot en die slaapkamer het sy eie sitkamer/studeerkamer met 'n rusbank vir 3, leunstoel, koffietafel, lessenaar en stoel, biblioteek, kroegie en verversingspunt. Daar is ook 'n kabinet met boeke oor Suid-Afrika se voëls en diere. Albei kamers bied toegang tot 'n privaat balkon met leunstoele en die ongelooflike uitsig.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elliotstraat 19, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink The Oyster Box Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kenton-on-Sea Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elliotstraat 19, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang