Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oyster Box

 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Klassieke Tuinkant-kamers
Vanaf
Vanaf R 5 678
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Elke elegante kamer het 'n lieflike uitsig oor die rustige tuin wat as die hotel se oasis beskou word. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
Tuin-villa met dakkamers
Vanaf
Vanaf R 5 678
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke solderkamer is pragtig versier en bied tuin-uitsigte wat alleen of ingeheel bespreek kan word. Elke kamer is individueel versier met manjifieke koninggrootte-hemelbed en oorgenoeg luuksheid. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 19 Beskikbaar
 19 Beskikbaar
Klassieke Seekant-kamers
Vanaf
Vanaf R 6 503
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Elke luukse kamer het 'n see-uitsig, asook 'n balkon vanwaar gaste Umhlanga se vuurtoring kan sien en die asemrowende kuslyn kan bewonder. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 25 Beskikbaar
 25 Beskikbaar
 25 Beskikbaar
Luukse Seefront-kamers
Vanaf
Vanaf R 8 041
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het elk ’n privaat balkon, koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
Seekant-cabana
Vanaf
Vanaf R 12 333
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke hut is op die onderste verdieping met 'n individuele balkonteras wat uitstekende uitsigte oor die water bied. Elke lieflike hut bied 'n salige nagrus op luukse koninggrootte-hemelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Seekant-gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 12 333
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

By die Oyster Box is 'n ongelooflike hoeveelheid aandag en oorleg bestee tydens die inrigting van buitengewone gehalte-huisvesting vir gesinne. Ons pragtige privaat seekant-gesinseenhede het elk 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, saam met 'n bykomende enkelkamer, of solderkamer met 'n stapelbed vir die kleiner lede van die gesin. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders van 12 jaar of jonger. Kinders bo 13 jaar word nie toegelaat nie. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
Luukse seekant-suite
Vanaf
Vanaf R 16 346
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Elke eenheid bied lieflike see-uitsigte en is individueel versier met genoeg ruimte, luuksheid en gemak in 'n stylvolle kamer met 'n aparte sitarea. Dié suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
Superieur Tuin-villa
Vanaf
Vanaf R 16 346
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige villa is in die hotel se welige tuin geleë en spog met 'n private swembad, terras waar gaste kan ontspan, private sitkamer en kroeg, en 'n weelderige badkamer. As gaste wil, kan hierdie villa in 'n tweeslaapkamer-villa omgeskep word deur eenvoudig een van die tuin-villas met dakkamers te bespreek. Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Deluxe seekant-suite
Vanaf
Vanaf R 17 209
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Dié dubbel-suite het in see-uitsig en is op die onderste verdieping met 'n privaat plonspoel en terras. Dit bied 'n luukse slaapkamer en aparte sitarea. Dié suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

B&B

Ontbyt

Huisreëls

Sluit 'n 1% toerisme-fooi en fooitjies uit.

Indien gaste by Oyster Box wil bly saam met hul troeteldiere, moet hulle asb. eers navraag doen wanneer die bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 678
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 178 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eff8d1e81c7c80d6b808a710ea10f4ce735db4af02bbe91ff4279fa1dfca3e2e60e28d0d861693bf3e391826fbda6a7e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 678 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.728234765021 31.087328195572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang