Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oyster Box

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 052 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Oyster Box is op Umhlanga se seefront, direk op die strand en bied ’n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is net 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en dit is ’n lid van die Red Carnation Hotel Collection. Die hotel bied ’n bekende kerriefees, "high tea" en spa-behandelings in ’n tropiese tuin.

Daar is 86 luukse kamers, suites en villas om van te kies. Elke kamer in die luukse hotel is mooi opgeknap met luukse meubels, pragtige dekor, en moderne geriewe soos telefone met stempos, platskerm-TV's, hoëspoed WiFi, en verhitte handdoekreëlings. Komplimentêre mineraalwater, en koffie-en teemaakgeriewe word voorsien. Strandtoerusting, 'n vol gepakte yskassie en luukse badjaponne is beskikbaar.

Daar is 2 swembaddens, mooi tuine vol voëllewe en apies, sowel as direkte toegang tot beskermde swemstrande en paadjies langs die strand.

Inligting oor 'n kindervriendelike verblyf word aan gesinne gebied wanneer hulle inklok. Afhangende van die kamerkategorie en beskikbaarheid, bly kinders onder 12 verniet en ontvang hulle ’n rugsak met vakansie-items, soos visnette, strandballe en inkleurbokke. Elke kind kry ook ’n armband wat hulle toelaat om komplimentêre goedere soos ’n gaskoeldrank, ’n toffie-appel, melkskommel, roomys en spookasem tydens hul verblyf te ontvang. ’n Spesiale kindervriendelike happie word op kinders se kussings elke aand gesit.

Die hotel het 4 funksiekamers wat voorsiening maak vir sakevergaderings, troues, en ander spesiale geleenthede soos verjaarsdae of herdenkings.

Troeteldiere is welkom by Oyster Box. Die tuinvillas bied 'n verskeidenheid troeteldierbedjies en spyskaarte aan gaste om hul troeteldiere te bederf. Gaste wat troeteldiere wil saambring moet asb. navraag doen met bespreking. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word met aankoms vereis.

The Oyster Box bied ook 'n verskeidenheid kortverblyf-pakkies en spesiale aanbiedinge aan wat privaat funksies, 'n driegangmaaltyd en die koste van die venue insluit. Dit word gereeld opgedateer en sluit lekkerbek-etes, spa-behandelings, en daguitstappies na plaaslike besienswaardighede in. Gaste kan navraag doen vir meer inligting.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Troeteldiere indien gereël
  • Konferensiegeriewe

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Oyster Box het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 052
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 7 052
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eff8d1e81c7c80d6b808a710ea10f4ce735db4af02bbe91ff4279fa1dfca3e2e60e28d0d861693bf3e391826fbda6a7e6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 052 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Lighthouse Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.728234765021 31.087328195572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang