Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oystercatchers' Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bharti H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Luxurious, best location, personal service. So special! Very tastefully decorated, personalised service and a great breakfast. The best views in Paternoster!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik, heerlik, heeeeeeerlik! Sien julle beslis weer. Alles is perfek. Sou graag langer wou bly! Vriendelike netjiese verblyf reg op die see. Wow, die plek is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Een van die beste gastehuise ooit waarin ons gebly het. Was werklik verras met die gastehuis en ook Ansu se gasvryheid. Ontbyt heerlik. Ligging fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Ligging fantasties. Uitstekende gasvrou. Netjiese kamers, die beddens, die linne, die badkamer alles is net fantasties. Die ontbyt was uitstaande. Die gasvrou/bestuurderes is baie vriendelik en behulpsaam. Het uit haar pad gegaan om aandetes vir ons te boek by verskillende restaurante. Die gastehuis is absoluut fantasties. Van die ligging, die kamers, die diens, die ontbyt, net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasweg 48, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d63b4fa0fe1aa2d9900bafb461e5eb40040d317a939cd3930b5925805e35fcf14490eb0199abba2ccb33055668e179fe76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 48 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.8125453 17.8819529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang