Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Oystercatchers' Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Oystercatchers' Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bharti H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bharti H

Luxurious, best location, personal service.

So special! Very tastefully decorated, personalised service and a great breakfast. The best views in Paternoster!

Hennie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Heerlik, heerlik, heeeeeeerlik! Sien julle beslis weer. Alles is perfek.

Sou graag langer wou bly! Vriendelike netjiese verblyf reg op die see. Wow, die plek is pragtig.

Brenda N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda N

Een van die beste gastehuise ooit waarin ons gebly het.

Was werklik verras met die gastehuis en ook Ansu se gasvryheid. Ontbyt heerlik. Ligging fantasties.

Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Ligging fantasties.

Uitstekende gasvrou. Netjiese kamers, die beddens, die linne, die badkamer alles is net fantasties. Die ontbyt was uitstaande. Die gasvrou/bestuurderes is baie vriendelik en behulpsaam. Het uit haar pad gegaan om aandetes vir ons te boek by verskillende restaurante. Die gastehuis is absoluut fantasties. Van die ligging, die kamers, die diens, die ontbyt, net die beste!

Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasweg 48, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d63b4fa0fe1aa2d9900bafb461e5eb40040d317a939cd3930b5925805e35fcf14490eb0199abba2ccb33055668e179fe76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 48 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.8125453 17.8819529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang