Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palace All-Suite

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Maggie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It was a wonderful experience waking up to that sight. Wow. Had a great stay with the ocean view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastiese akkommodasie! Is een van die beste oorde in Durban. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by The Palace gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazola G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

It was excellent. Loveable, caring, sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Aug 2024

Okay, would not go again. Three of the five nights we had no hot water. Carpets are old, burnt and dirty, but the rest of the apartment was nice; decor is dated. Not all the plugs in the apartment worked. Could do with some baby proofing of the living room plug next to the TV set. Room needs sound proofing; you can hear the guest in the next room! Staff were very nice and welcoming, but did not like that they tried to rope us in on buying some type of holiday club. Ekko! Area is not great. Lots of police around due to it being an unsafe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Hajirah D
1 nag Besigheidsreis
2.0
Jun 2023

Underrated. This place needs a serious revamp. Room was not clean, everything was very outdated. Had a cockroach in the bathtub, we were too scared to shower there. Literally slept and left for business.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ferdi G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Aangename verblyf met mooi see -itsig. Kamer goed toegerus met als wat nodig is. Hotel is netjies en skoon. Goeie restaurant met heerlike etes. Veilige parkering beskikbaar. Kan verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ester O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Heerlik ontspannend. Die een nadeel was dat daar net 1 hysbak gewerk het vir die periode van ons verblyf en dit het dit soms baie moeilik gemaak het om met sosiale afstand enigsins te kon beweeg. Net 'n verdere versoek is dat indien jy betaal vir onderdakparkering, dan moet daar genoeg parkering wees vir almal wat betaal. Daar was ’n aand wat ons nie op 'n geallokeerde parkering kon stop nie as gevolg van die parkeerarea wat vol was, so ons moes 'n hoekie kies om net te staan en dan is mens bekommerd dat jou voertuig in die pad kan wees of seer kan kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2020

Swak bestuur. Ons was voortdurend geteister deur bemarkers. Selfs ons die een oggend wakker gebel en ons na 'n vertrek gelok met gratis ontbyt, waar hulle vir ons 'n voorlegging wou doen. Bitter onprofessionele optredes.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Tiaan H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2019

Dit was baie lekker gewees. Diens en netheid was baie goed. Kamer is goed onderhou tydens my verblyf en die ligging is baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen B
1 nag
3.0
Sep 2019

Oorprys. Ek wou my dogter bederf met 'n een-nag luukse ervaring. Die ontvangs was onvriendelik en ek het nooit welkom gevoel nie: die uitkloktyd is as 'n doodsklok gehou. Ons kamer was beknop en raserig. Toe ons toegangskaart 'n kwartier voor uitkloktyd nie werk nie, was ek regtig vies. Ons moes twee keer na ontvangs gaan om die probleem uit te sorteer (die kamerdeur se ontvangsbattery was pap) en ons verblyf het byna in 'n nagmerrie ontaard. Baie dankie egter vir die vrou wat in tradisionele klere in die garage gesit en ons baie vriendelik ontvang het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 27

Resensies 782

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OR Tambo 211, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwOTI2NmRhLWMyOWMtNDJiYS1hZWVjLTQ4OWVjYmE3YzM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 211 OR Tambo Parade 4056 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.852071347368 31.037615143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang