Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palace All-Suite

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OR Tambo 211, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace is die perfekte wegbreek vir diegene wat wil ontspan, in die son lê en aan prettige doendinge wil deelneem.

Die woonstelle het lugversorging, kamerdiens, skakel-internet, DStv met sekere kanale en 'n skoonmaakdiens.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n restaurant, sauna, buiteswembad, Jacuzzi, gesondheidsentrum en 'n kroeg. 'n Wassgoeddiens is ook op aanvraag beskikbaar.

uShaka Marine World, die Durban strandfront, 'n ysskaatsbaan, gholfbane, perdry en kegelbal is maar net van die doendinge in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Saadiqah J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect beachfront location. Our stay was great! We enjoyed the amazing view of the ocean. The staff was accommodative and friendly. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Maggie M
Saam met lewensmaat
5.0
It was a wonderful experience waking up to that sight. Wow. Had a great stay with the ocean view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Mary-anne R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese akkommodasie! Is een van die beste oorde in Durban. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by The Palace gaan bly.
Jun 2023
Lazola G
Saam met lewensmaat
5.0
It was excellent. Loveable, caring, sweet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Clarina V
Besigheidsreis
4.0
Uitkyk op oseaan en branders wat breek is my hemel! Die uitkyk op die oseaan maak die koste en ervaring die moeite werd. Daar was brandmerke op die ma...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 27

Resensies 794

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • OR Tambo 211, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Palace All-Suite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OR Tambo 211, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwOTI2NmRhLWMyOWMtNDJiYS1hZWVjLTQ4OWVjYmE3YzM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 940 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 211 OR Tambo Parade 4056 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.852071347368 31.037615143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang