Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palm Flats - Seaside Bliss

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Ontvang 'n gratis bottel vonkelwyn vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palm Flats - Seaside Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die lewendige area van Seepunt, Kaapstad. Of jy nou saam met vriende, familie, as 'n paartjie of op 'n sakereis reis, hierdie woonstel bied 'n ware tuiste weg van die huis-ervaring.

Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie en -sitarea, gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Dit beskik oor 'n eetarea waar jy jou maaltye kan geniet of jou skootrekenaar kan opstel as jy werk moet inhaal. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die patio is toeganklik via die slaapkamer en die skuifdeur van die sitkamer en beskik oor 'n sitarea.

Hierdie eiendom is naby plaaslike eetplekke en 'n nabygeleë supermark. Boonop spog dit met rugsteun-Wi-Fi om ononderbroke konnektiwiteit tydens beurtkrag te verseker, drie maal weeklikse huishoudingsdiens en doeltreffende wasgeriewe in die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61900a70d0ad20e736a328877fd32fd1afbc64af5409626e40fd44f25d7a687f1045dc63d48d47179a2d996f27009444252d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 2) 13 Albany Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.914580919921 18.392886095107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang