The Palm Flats - Seaside Bliss
Ontvang 'n gratis bottel vonkelwyn vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Palm Flats - Seaside Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende, gesinne, 'n paartjie en sakereisigers.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingroootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n oopplan-kombuisie, 'n sitarea met 'n rusbank en slim-TV, asook 'n eetarea waar gaste maaltye kan geniet of kan werk. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die slaapkamer en die sitarea se skuifdeure lei na die stoep met 'n sitarea.
Die verblyf is naby restaurante en 'n supermark. Dit spog met rugsteun-WiFi, 'n skoonmaakdiens 3 keer 'n week en wasgoeddienste op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cozy Cape Town Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albany-weg 13, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang