Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panoramic Peaks Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Marina F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Het gereis vir besigheid, en was baie onder die indruk met die verblyf. Uitstekende verblyf, baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Virginie
Panoramic Peaks Apartment
Baie dankie, Marina, vir jou resensie.

Celeste L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Alles wat jy nodig het. Nuut gerestoureer met 'n tikkie flair van Afrika. Die woonstel was heerlik om in te bly. Dit is sentraal geleë, netjies en skoon. 'n Heerlike Italiaanse restaurant is net om die draai. Ons sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Virginie
Panoramic Peaks Apartment
Baie dankie, Marina, vir jou resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd76b9b0ae54617e00ab148a7602b9e5e7b95290568b3401f425af60ff7d1a490489f40ccd4e6bf340011262364774afe4c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 11 Albany Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.914613389387 18.392890646033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang