Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palm Flats Sunlit Serenity

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R720 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Palm Flat Sunlight Serenity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel stapafstand van die Seepunt-promenade af, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes en 1 baba en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet, en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder bied die eenheid ook 'n werkspasie vir diegene wat moet werk.

Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met sitplek. Verder is daar 'n Jacuzzi wat gaste teen 'n ekstra koste kan gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c634a160735c9c7933503bce5b6f67c92ffa98d14c59eb6f45083f6e516f44882dbba3fb23294a886b04e09aef4f362146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 3) 11 Albany Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.914628970579 18.392941608004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem