Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palm Flats Tropical Paradise

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palm Flats Tropical Paradise is 'n nuut opgeknapte woonstel wat net 'n entjie se stap van die Seepunt-promenade af geleë is. Dit is naby die strand, plaaslike eetplekke en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 baba en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die kamer lei na 'n klein privaat patio met sitplek buite.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 11, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe61e5ed8825f3c021d095dea9594937353ae4f4803d22fe631c2786d4d61388ded9b2071bc752ce719a5ab5742eeace09f30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 Albany Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.914626744694 18.392957701258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang