The Palm Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribblesdale-weg 7, Ribblesdale, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Palm Guest House is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Ribblesdale, in Bloemfontein. Dit is die perfekte plek vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n heerlike wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, toilet, bad en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Buite kan gaste op die onderdakstoep met meubels ontspan en die rustige omgewing geniet. Die Lapa en braai-area bied 'n uitsig oor die sprankelende swembad en tuin. Naval Hill Planetarium en Natuurreservaat net 14 km ver. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ribblesdale-weg 7, Ribblesdale, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ribblesdale-weg 7, Ribblesdale, Bloemfontein, 9301, Vrystaat