The Palms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helgaardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lynet D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie skoon en smaakvolle verblyf.
Joey G - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Joey G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig, gemoedsrus en ontspannend.
Jason K - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay. Will definitely stay there again.
Joanie G - Jan 2024
Algehele gradering
Oornagverblyf perfek!
Elmien B - Jan 2024
Algehele gradering
Dis rerig 'n baie mooi plek.
Frank V - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Tjaart V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en verblyf.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Jacqueline B - Des 2023
Algehele gradering
A perfect overnight stay with everything you need available.
Jo-marie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies waarde vir geld.
Amanda T - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige en netjiese plekkie. Vriendelike eienaar.
James B - Okt 2023
Algehele gradering
Convenient overnight stop.
Reinette R - Okt 2023
Algehele gradering
Daar moet vir seker aandag gegee word aan die tuin, gras was onnet en vuilgoed op die plaveisel lyk ook nie mooi. Dukkel om die stortdeur van binne-af oop te maak. 'n Lang spieël word ook aanbeveel.
Ute F - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent value for money.
The Palms se terugvoer
Hallo Ute, thank you for the kind words, it was lovely having you stay with us. Look forward to seeing you in the future.
Angelique K - Aug 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring! Tuis asof ons in ons eie huis was!
Lees meerThe Palms se terugvoer
Hallo Angelique, baie dankie vir die mooi resesnsie. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Rene R - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Pragtige, skoon plek. Sal vir seker weer by The Palms oornag.
The Palms se terugvoer
Hallo Rene, baie dankie vir die gawe woorde. Ons sien uit om jou weer te ontvang in die toekoms
Chantal L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
The Palms se terugvoer
Hallo Chantal, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms
Patrick W - Mei 2023
Algehele gradering
What we were looking for.
The Palms se terugvoer
Goeiedag Patrick, dit was baie lekker om julle hier te he. Dankie vir die gawe woorde, sien uit om julle weer te ontvang.
Terry-lee W - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, ruim en gerieflik.
The Palms se terugvoer
Hallo Terry-Lee, baie dankie vir die mooi resesnsie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Ansie C - Feb 2023
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
The Palms se terugvoer
Hallo Ansie, baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Hoop ons sien jou gou weer.
Louisa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
The Palms se terugvoer
Hallo Louisa, baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang.
Zani R - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvry. Skoon en netjies. Ruim. Lekker geslaap. Als wat jy nodig het.
The Palms se terugvoer
Hello Zani, baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang