Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palms is 'n lieflike eenslaapkamer-eenheid wat ideaal is vir oornagverblyf. Dit spog met die perfekte ligging in Fichardtpark, Bloemfontein en is naby die N1- en N8-snelweë.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir selfsorgverblyf. Dit het 'n dubbelbed, genoeg kasspasie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n rustige tuin met braaigeriewe.

Die eiendom is naby die Life Rosepark Hospitaal, die plaaslike winkelsentrum en plaaslike restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lynet D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en smaakvolle verblyf. Die smaakvolle kamer was uiters skoon, netjies en vars. Dit is goed geleë naby die hoofweg met veilige parkering. On...
Sien meer
Mei 2024
Joey G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Die verblyf was lekker, ontspannend en rustig.
Mei 2024
Joey G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, veilig, gemoedsrus en ontspannend. Ons het die oornag verblyf geniet. Ons kon lekker uitrus vir die volgende dag se pad.
Apr 2024
Jason K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for an overnight stay. Will definitely stay there again. Clean and comfortable for an overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Joanie G
Saam met lewensmaat
5.0
Oornagverblyf perfek! Pragtige skoon oornagverblyf. Veilig en privaat, beveel dit vir seker aan!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schnehage-singel 49, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang