Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir The Palms
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemarie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Groot en gerieflik.

Uitsig baie mooi en kort stap tot op strand, dan sien jy Tafelberg ook. Blyplek was baie netjies en baie gerieflik en groot. Was slegs 2 aande daar, maar dit is 'n plek waar mens langer kan oornag.

Annelie Elizabeth B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie Elizabeth B

Dit was baie lekker gewees. Sal dit aanbeveel.

Ons was vanaf 28 Junie tot 30 Junie by Die Palms. Het dit baie geniet. Naby alles. Geniet om die see te kon hoor. Kon see toe loop. Baie veilig en netjies. En is baie vriendelik.

Nantes V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes V

Ek en my vrou het die kuier die naweek baie geniet.

Die ligging is puik. Goeie geriewe met puik beddegoed.

Louise S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Gerieflik en gemaklik!

Heerlike blyplek, gerieflik en netjies!

Beldene A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beldene A

Ek en my man het 'n uitstekende naweek gehad!

Ek en my man het 'n uitstekende naweek gehad. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n paartjie wat bietjie alleen wil wegbreek. Baie goeie kliëntediens. Elna het ons meer as welkom laat voel voor ons nog daar was en die area is veilig. Ons het die rustigheid geniet sowel as die uitsig vanaf die voorstoep. Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie!

Fransie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie V

'n Mooi see uitsig vir 'n paar dae se ontspan.

Plekkie is klein, maar ons het lekker gebly. Dis naby aan die strand. Vriendelike ontvangs deur eienaar.

Susan T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan T

Absoluut waarde vir geld.

Heerlik gebly, baie netjies en goed toegerus. Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik. Kan beslis aanbeveel.

Joey D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D

Baie dankie Elna en Jacques, julle plek is pragtig, diens was baie goed en ons het baie lekker by julle plek gekuier.

Heerlike kuier, goeie diens. Netjies en skoon en gerieflik gelee. Baie dankie, Jacques en Elna.

Yolande R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Wow.

Ek kan The Palm aanbeveel.

Sharlene W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene W

Heerlike plek met die mooiste uitsig, alles daar wat nodig is en die vriendelikste gasvrou, Elna.

Sal verseker weer daar gaan bly!

Marette O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette O

8 nagte oorgebly. Eenheid baie goed toegerus.

Die eenheid is goed toegerus. Ons het tuis gevoel en die seeuitsig elke aand geniet. Die ligging is uitstekend. Ons het 8 aande geslaap en sou graag wou hê dat voorsiening gemaak word vir vervanging van beddegoed, seep en toiletpapier gedurende die uitgebreide tyd. Dit is egter nie kritiek nie, net 'n opmerking. Die WiFi was nie sterk genoeg om groot dokumente van my besigheid se wolk af te laai nie.

Douw V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V

Een van die beste blyplekke!

Pragtige see-uitsig, lekker braaigeriewe, vriendelike gasvrou, goed toegeruste kombuis, skoon en netjies, naby aan die strand, beslis goeie waarde vir jou geld. Ons sal vir seker weer terugkom.

André D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D

Elna, baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ek was alleen, maar het nooit alleen gevoel nie.

Baie netjies, skoon, ideale ligging. Elna is 'n uitstekende gasvrou wat nie skroom om om te sien na die behoeftes van haar gaste nie. Baie dankie. Ek kom weer kuier.

Lesley R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley R

Comfortable.

Accommodation was sufficient for my needs. A fan was provided when requested. I suggest that a broom and bin bags also be provided, as well as a braai grid brush.

Peter R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R

Most enjoyable.

Relaxing with freedom to come and go. Very safe environment and good security to the room.

Dalene O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene O

Aanvanklik teleurstellend.

Geen naambord wat aandui dat ek by die regte plek is nie. Op bespreking, slegs 'n straatnaam en geen nommer nie. Met ons aankoms in Melkbos, 16h, kry ek nie die eienaar in die hande om te weet waar die plek is nie. Uiteindelik kry ek haar, maar sy vra dat ek haar 'n halfuur kans moet gee om die plek in orde te kry, daar was gaste in. Ons kon al 14h inboek, maar moes toe nog wag. Daarna was alles darem in orde. Die plek is skoon en gerieflik.

Elsabé D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé D

Rustig en lekker naby die see.

Ons is goed ontvang deur 'n baie vriendelike gasvrou, baie dankie Elna. Ons het baie lekker gekuier by The Palms. Lekker rustig en naby die see. Plekkie is netjies en skoon. Dit was heerlik om op die stoep te sit en braai, en om in oggend met 'n koppie koffie te sit en na die uitsig te kyk. Weereens baie dankie.

Ziegfried V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziegfried V

Baie lekker wegbreek.

Die plekkie is skoon, baie gerieflik en sakpas. Jy voel onmiddelik tuis en die uitsig is pragtig. Ons is baie vriendelik ontvang. Die mense doen regtig waar baie moeite vir hulle gaste. 5 sterre aan The Palms.

Koos B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Lekker.

Sou net langer wou bly.

Dian C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian C

Beste verblyf by verre. Die ligging is ideaal and hulle het my so tuis laat voel.

Beste waarde vir geld.

Liezel O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O

Warm ontvangs.

’n Baie besonderse plekkie. Sal dit definitief aanbeveel. Skoon netjies en ’n pragtige uitsig.

Mariheta V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariheta V

Baie oulike plekkie naby die see.

'n Elektriese plaatjie sal handig wees. Daar is 'n mikrogolfoond, maar soos nou wat dit reën is die oop braai-area buite nie bruikbaar nie en kosmaak bietjie moelik. Daar is genoeg potte en panne.

Jerome K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome K

Fantastiese see-uitsig. Privaatplekkie.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer enige tyd daar tuisgaan.

Lynette G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette G

Rustig.

Baie rustig, vriendelike mense.

Alicia G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia G

Baie lekker.

Met ons aankoms het die eienaar nie geweet van ons bespreking nie. Sy het egter ook nie geweet dat ons ons kinders saamgebring het nie. Sy het egter 'n plan gemaak met matrasse vir hulle en binne 'n uur die eenheid reggekry vir ons. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Zelda D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Dit was heerlik om daar te bly!

Maria was baie behulpsaam en vriendelik. Die ekstras soos beskuit en sjokolade op die kussing het duidelik gewys dat daar omgesien word na gaste. Die woonstel was baie netjies en skoon met heerlike vars linne. Die uitsig was ook pragtig. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Esme V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Rustig.

Baie rustig en privaat. Netjies. Alles in wat jy benodig vir so 'n naweek.

Zinia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinia V

Asemrowend!

Definitief die geldjies werk! Alles wat mens nodig het onder jou dak.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbShmsccver60jmcP3x5HsMsWJu81CDR5FUhB0n9VMBec4g8eZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707996641901 18.443984537137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang