Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Groot en gerieflik. Uitsig baie mooi en kort stap tot op strand, dan sien jy Tafelberg ook. Blyplek was baie netjies en baie gerieflik en groot. Was slegs 2 aande daar, maar dit is 'n plek waar mens langer kan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker gewees. Sal dit aanbeveel. Ons was vanaf 28 Junie tot 30 Junie by Die Palms. Het dit baie geniet. Naby alles. Geniet om die see te kon hoor. Kon see toe loop. Baie veilig en netjies. En is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ek en my vrou het die kuier die naweek baie geniet. Die ligging is puik. Goeie geriewe met puik beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflik en gemaklik! Heerlike blyplek, gerieflik en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beldene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ek en my man het 'n uitstekende naweek gehad! Ek en my man het 'n uitstekende naweek gehad. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n paartjie wat bietjie alleen wil wegbreek. Baie goeie kliëntediens. Elna het ons meer as welkom laat voel voor ons nog daar was en die area is veilig. Ons het die rustigheid geniet sowel as die uitsig vanaf die voorstoep. Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

'n Mooi see uitsig vir 'n paar dae se ontspan. Plekkie is klein, maar ons het lekker gebly. Dis naby aan die strand. Vriendelike ontvangs deur eienaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Absoluut waarde vir geld. Heerlik gebly, baie netjies en goed toegerus. Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joey D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie dankie Elna en Jacques, julle plek is pragtig, diens was baie goed en ons het baie lekker by julle plek gekuier. Heerlike kuier, goeie diens. Netjies en skoon en gerieflik gelee. Baie dankie, Jacques en Elna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wow. Ek kan The Palm aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlike plek met die mooiste uitsig, alles daar wat nodig is en die vriendelikste gasvrou, Elna. Sal verseker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbShmsccver60jmcP3x5HsMsWJu81CDR5FUhB0n9VMBec4g8eZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707996641901 18.443984537137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang