Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palms is in die pragtige kus dorpie, Melkbosstrand geleë.
Dié selfsorg-ateljeewoonstel is net 40 m van die strand af.

Dit beskik oor 'n kombuis, slaaparea en 'n en-suite-badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kaste. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, braaigeriewe en 'n gedeeltelike uitsig oor die see.

Die woonstel is 900 m van 'n winkelsentrum af en 5 km van Koeberg Natuurreservaat af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Yolande B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik puik puik. Dit was heerlik, gerieflik, met heerlike geriewe, mooi soos op die foto met 'n lieflike uitsig. Sien my vir seker weer. Hoogs aanbevee...
Sien meer
Jan 2025
Nikki E
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon en baie lekker kuier stoep. Heerlike verblyf met see uitsig, loopafstand strand toe!
Nov 2024
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Groot en gerieflik. Uitsig baie mooi en kort stap tot op strand, dan sien jy Tafelberg ook. Blyplek was baie netjies en baie gerieflik en groot. Was s...
Sien meer
Sep 2024
Annelie Elizabeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker gewees. Sal dit aanbeveel. Ons was vanaf 28 Junie tot 30 Junie by Die Palms. Het dit baie geniet. Naby alles. Geniet om die see te...
Sien meer
Jun 2024
Nantes V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek en my vrou het die kuier die naweek baie geniet. Die ligging is puik. Goeie geriewe met puik beddegoed.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbShmsccver60jmcP3x5HsMsWJu81CDR5FUhB0n9VMBec4g8eZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707996641901 18.443984537137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang