Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palms Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

10 uit 10. Sal definitief weer volgende jaar daar gaan oorbly vir die Padwedloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinoni L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2022

Kamer was ongelooflik mooi. Ek sou van 'n ekstra sakkie koffie gehou het en dalk drinkbare water in die yskas. Melk sou ook 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tertia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Kort, maar definitief die moeite werd! Ons was vriendelik verwelkom en dadelik na ons kamer toe gevat. Ons moes die Sondagoggend vroeg vertrek en ek het vriendelike instruksies 06:00 die oggend ontvang rakende waar om die sleutel te los. Ons was net vir die naweek in Klerksdorp, maar sal definitief The Palms Guest House vir familie en vriende aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie aangename verblyf. Baie mooi kamers en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ettienne D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2020

Goed Kon botteltjies drinkwater in die yskas sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorenzo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Excellent choice of guest house. Enjoyed the stay. Lovely guest house in general as well as lovely rooms. Has everything you need. Would recommend to anyone. Will stay there anytime again. Had no problems whatsoever. Very friendly and kind staff as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Netjies en waarde vir geld. The Palms Guest House is 'n baie netjiese, skoon, modern, en sentrale gastehuis. Die ontvangs was vriendelik, met baie kennis oor die dorp, en het ons baie vinnig gemaklik laat voel. Die kamers is toegerus met alles wat mens benodig en meer. Daar was geen probleme met in- of uitklok nie, alles het seepglad verloop. Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat 'n aand of drie wil oorslaap! Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Pragtige plek met baie potensiaal, maar kliëntediens kort werk. Die plek is baie mooi, die kamers is baie mooi opgemaak en beskik oor als wat jy sal benodig. Veiligheid is goed, voertuig kon veilig binne parkeer word en slegs met 'n remote kan iemand toegang kry om in te kom. Wat ons wel ontevrede mee was was die kliëntediens, met aankoms was geen bestuur te vinde nie asook so vir die hele naweek nêrens te vinde nie, Anna het ons ingeboek, maar verwelkomingstaktiek kan beslis geleer word, woorde was maar min en ons het haar maar net gevolg kamer toe met die sleutel en geen verdere inligting van die res van die geld wat betaal moet word en wanneer ens. nie. Ons moes nog die res van die geld betaal, daar is in reception 'n kaartmasjien, maar blykbaar word slegs kontant oor naweke aanvaar wat glad nie voorheen genoem was nie, as jy 'n EFT wil doen moet jy volgens Anna die bestuur skakel (op 'n Sondagoggend) om te vra of jy so MAG betaal?! Dit was vir ons onaanvaarbaar dat ons agter bestuur moet aanskakel, so toe ry ons maar eerder na die naaste ATM om kontant te trek en net dit agter die rug te kry. Met betaling kon sy ons nie voorsien met 'n kwitansie nie, slegs op 'n faktuur geskryf "paid, Anna, date". Sekerlik kan daar 'n kwitansie boekie gehou word vir sulke oomblikke? Geen ontbyt ook oor naweke. Die plek is verder pragtig, netjies, skoon, veilig.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benjamin V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2018

Diens kan verbeter. Alhoewel ek vooraf bespreek en betaal het, was my bespreking nie gelys by my aankoms nie. Ek het toe aan die persoon aan diens my e-pos bespreking gewys en is toe 'n kamer aangebied. Dit was 'n baie klein vetrek regoor onvoltooide bouwerk. Nadat my vriendin gekla het oor die ligging van die vetrek, die grootte daarvan en 'n sterk reuk van pine-jel, is ons 'n beter kamer aangebied. Die tweede kamer was beter. Die enigste groot pluspunt was die lekker warm stort. Die bed was die hardste wat ek nog ooit by 'n gastehuis gekry het.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Oornag. Ongelooflike netjiese kamers en heerlik gerus hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mrs. Loumarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-straat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f1a33dba51ba9a76e247774f072c41ebbdb925ca6e2397df90081a79397740bdb8f8e14aab9a93890ae6a107cc595f1519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 21 Dr Yusuf Dadoo Str Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.84496013786 26.666393280029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang