The Palms Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Yusuf Dadoo-straat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus met vars linne, TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan verseker wees van topgehalte-diens met aandag aan die fynere detail en gasvryheid vanaf die eienaar en die toegewyde personeel. Sit terug en geniet die tuine in 'n veilige omgewing, of geniet ontbyt in die ruim eetkamer.
The Palms is sentraal geleë naby die N12-hoofroete vanaf Johannesburg en is na aan die meeste van die restaurante, 'n winkelsentrum en hospitale. Dis 'n goeie keuse vir die sakepersoon, paartjies wat wil wegbreek, ouers wat skooltoernooie bywoon, familie en vriende wat pasiënte in die hospitaal besoek sowel as vakansiegangers.
Ons is reeds 9 jaar in die bedryf en weet presies wat ons gaste benodig. Ons bied gaste 'n tuiste weg van die huis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mrs. Loumarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Dr Yusuf Dadoo-straat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink The Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Yusuf Dadoo-straat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
-
TGCSA-gradering: