Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mel-Ca self catering unit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sonnika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Woonstel was heerlik om in te bly en goed toegerus. Dit was heerlik om hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie netjies en veilige woonstel. Definitief die kostes werd. Fantastiese woonstel, als in wat jy nodig het. Dink die weer het net so bietjie gelol met die DStv-sein wat sleg was in die middel van die Springbokke se wedstryd. Sal The Palms definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Beste verblyf in Kimberley. Lieflike woonstel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

We felt at home immediately. The apartment is neat, looks like the pictures and has everything needed for a short stay. Close to R34 and N12 highways. Short drive to shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasreen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Peaceful and relaxing. I've stayed at many self-catering places in Kimberly before. This was by far the best place I've stayed at. Will definitely book this place in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo Lesley L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Had a wonderful stay. I'll definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mecca N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Good. It was like a home away from home. Everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandeka J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Wonderful. The Palms was a home away from home, they ensured we have everything we needed, but most of all they were attentive to all of my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Letesia W
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Uitstekende netjiese woonstel, hoogs aanbeveel. Ons was vroeg, maar die verhuurder het vir ons die kode gegee om die sleutels by die deur te kry. Dit was die netjieste en rustigste verblyf, met nie veel geraas nie. Ons sal beslis dit aanbeveel. Hulle het 'n portfolio op die tafel gereed gehad met die skedule vir loadshedding, die WiFi-password en hoe om die temperatuur van die geyser te stel indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f878b1b38a3c50fdd4a54af608f6abe25c25ea07111bb7679bb32ba038cbc7b4e4bcd4bbddeeb01957be7b0e99a49fe739a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 39 Carters Road The Palms Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.756563365756 24.727277226933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang