Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mel-Ca self catering unit

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Palms Woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kimberley, Noord-Kaap. Die vakansiewoonstel is die ideale basis vir diegene wat die besienswaardighede in dié omgewing wil verken.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die sitarea lei deur skuifdeure na 'n stoep met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan verskeie besienswaardighede, soos die Groot Gat, Kimberley Mynmuseum en kunsgalerye besoek of op 'n historiese wandeling deur die dorp gaan en 'n rondte gholf geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sonnika B
Gesin met tieners
5.0
Woonstel was heerlik om in te bly en goed toegerus. Dit was heerlik om hier oor te slaap.
Mrt 2024
Cindy Z
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en veilige woonstel. Definitief die kostes werd. Fantastiese woonstel, als in wat jy nodig het. Dink die weer het net so bietjie gelol me...
Sien meer
Jul 2023
Sarie L
Besigheidsreis
5.0
Beste verblyf in Kimberley. Lieflike woonstel. Ons het heerlik gebly.
Jul 2023
Andre O
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Baie netjies en skoon.
Mei 2023
Clive R
Besigheidsreis
5.0
We felt at home immediately. The apartment is neat, looks like the pictures and has everything needed for a short stay. Close to R34 an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mel-Ca self catering unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 39, The Palms-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f878b1b38a3c50fdd4a54af608f6abe25c25ea07111bb7679bb32ba038cbc7b4e4bcd4bbddeeb01957be7b0e99a49fe739a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 39 Carters Road The Palms Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.756563365756 24.727277226933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang