The Palms
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Palms is langs die Groot Visrivier in die bekoorlike dorpie Nxuba (Cradock) geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin.
Verblyf word in 13 luukse eenhede gebied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort-en-bad-kombinasie, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond. Agt van die eenhede het ook toegang tot hul eie privaat binnehowe en braai-areas. Die Rustic Unit is apart van die ander eenhede, en het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
The Palms bied 'n konferensie- en trousentrum vir tot 200 gaste. Daar is restaurante, antieke winkels, 'n kwekery, Steers, KFC en 'n Shoprite naby die gastehuis.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cormelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang