The Palms
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Palms is langs die Groot-Visrivier in die bekoorlike dorpie Nxuba (Cradock) geleë en bied gerieflike verblyf in 'n rustige tuin.
Ons bied verblyf in 13 luukse eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of ’n stort-oor-bad en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuisie met ’n yskas en mikrogolfoond. 8 van die eenhede het ook toegang tot 'n privaat binnehof en braai-area. Die Rustieke Eenheid is apart van die ander eenhede en het 'n badkamer met 'n Victoriaanse bad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
The Palms bied 'n konferensie- en troulokaal vir tot 200 gaste. Die gastehuis is naby restaurante, antiekwinkels, 'n kwekery, Steers, KFC en 'n Shoprite.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cormelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dundasstraat 59, Cradock, 5880, Oos-Kaap