The Patio
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Patio is 'n bekoorlike woonstel in die hartjie van Langebaan en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en 'n gemaklike rusbank.
Dié area maak oop op 'n ruim balkon met buitemeubels en 'n gasbraai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap