The Pearls, Apartment Dawn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 99
Resensies 431
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Magriet H - Jun 2024
Algehele gradering
Ons gaan dit onthou.
Ampie K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker dankie.
Riaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie swak gereël. Was nie seker of ons ooit blyplek gaan hê nie.
Lees meerThe Pearls, Apartment Dawn se terugvoer
Beste Riaan,
Ons vra omverskoning vir die ongerief. Onthou om ons span enige tyd te kontak, indien daar enige probleme voorval. Die eenheid bespreek is 'n self sorg eenheid gelee binee die Pearls kompleks.
Tot volgende keer.
Sharlene B - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik, maar die hond wat op 8ste vloer was wat blaf en TV wat die hele verblyf deur nie gewerk het nie en lugreëling wat nie gewerk het nie het ons teleurgestel.
Brian B - Sep 2022
Algehele gradering
Very good although security using biometrics is painful.
Maggie V - Nov 2021
Algehele gradering
Loved the apartment.
Erica S - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf met fantastiese ligging.
Lees meerThe Pearls, Apartment Dawn se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Ons is baie bly jul het die verblyf geniet en sien uit om jul weer te huisves. Ons verstaan nie hoekom jul nie by swembad kon swem nie asook hoekom die bio-metrics nie geaktiveer was nie. Ons sal opvolg en terugvoering gee, want jul mag enige tyd die swembaddens gebruik.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang