Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearls, Apartment Dawn

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
2.7
Veiligheid
4.4
Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ons gaan dit onthou. Ons het baie lekker gebly. Al wat anders kon wees is waar ons moet inteken.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ampie K
Kort verblyf
1.8
Jan 2024

Lekker dankie. Ja lekker geblu maar geen klante diens navra of versoeke nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Riaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Mei 2023

Baie swak gereël. Was nie seker of ons ooit blyplek gaan hê nie. Ons was onder die indruk ons het geboek in die hotel, niemand het ons ingelig dis nie die geval nie. Met aankoms is ons met ons bagasie oor en weer gestuur in areas wat nie baie veilig is nie. Dink die probleem is die Pearls het nie gesentraliseerde ontvangs waarby mens kan boek en kommunikeer nie. Die gejaag van karre en gespin in die oggendure maak dat ons nie weer na die Pearls sal terugkeer nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Top Destinations
The Pearls, Apartment Dawn
Beste Riaan, Ons vra omverskoning vir die ongerief. Onthou om ons span enige tyd te kontak, indien daar enige probleme voorval. Die eenheid bespreek is 'n self sorg eenheid gelee binee die Pearls kompleks. Tot volgende keer.

Sharlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2022

Was heerlik, maar die hond wat op 8ste vloer was wat blaf en TV wat die hele verblyf deur nie gewerk het nie en lugreëling wat nie gewerk het nie het ons teleurgestel. Was heerlik, maar die lugreëling het 2 dae gevat om herstel te word en die TV het nie gewerk nie. Met ons vertrek 9 dae later was dit nog nie uitgesorteer nie. Daar was ook 'n hond wat geblaf het op vloer 8.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Very good although security using biometrics is painful. Always a hassle getting in and out of complex. A access card should be issued to visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maggie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Loved the apartment. The view is great and took our breath away. The room was cleaned daily and sparkled when she was done. Walking distance from all the restaurants. Great shopping center. Spent a day at the pool which was magnificent! Will go to the same apartment whenever I go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Waarde vir geld verblyf met fantastiese ligging. Pragtige woonstel met mooi uitsig oor Umhlanga dorp en see. Ligging is ideaal. Woonstel skoon en netjies en word daagliks gediens. Veilige sekuriteitskompleks. Nadeel: moenie oor 'n naweek probeer inboek en biometrics doen nie, ons is van bakboord na stuurboord gestuur om dit afgehandel te kry. Daar is nie geriewe vir tasse berg wanneer jy in- en uitvlieg en vroeg/laat van en na die lughawe beweeg nie. Jammer jy kan nie van die hotel se swembadgeriewe gebruik maak nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
The Pearls, Apartment Dawn
Baie dankie vir die terugvoering, waardeer dit. Ons is baie bly jul het die verblyf geniet en sien uit om jul weer te huisves. Ons verstaan nie hoekom jul nie by swembad kon swem nie asook hoekom die bio-metrics nie geaktiveer was nie. Ons sal opvolg en terugvoering gee, want jul mag enige tyd die swembaddens gebruik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 98

Resensies 430

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f933c7c7ea7de0458cddea54f15a4140904eb9da63e60a965a7cb11842131f46e7bfd716d788de26c0430a4b8614cc898e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 6 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.725316668421 31.087776641139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang