The Pearls Beach Pods
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenweg 16, A.Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R25 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Pearls Beach Pods bied pragtige selfsorgverblyf op die strandfront en is in die hartjie van Swakopmund geleë. Hierdie verblyf is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies aangesien elke eenheid 'n privaat kuierdek met 'n warmbad en 'n see-uitsig het.
Verblyf word in 2 eenhede gebied en alle etes is ingesluit. Elke eenheid het drieverdiepings en beskik oor 'n slaapkamer met 'n see-uitsig, koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. Elkeen se badkamer het 'n instapstort, wasbak, verhitte handdoekreling en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die boonste vlak van hierdie woonstel lei na 'n lieflike buitelug-kuierarea met buitemeubels, sonstoele, 'n etenstafel, 'n warmbad en braaigeriewe waar gaste die see-uitsig kan bewonder.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 104
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Molenweg 16, A.Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Molenweg 16, A.Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang