Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pearls Studio 2

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 6, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 500 R3 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pearls Studio 2 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n lieflike uitsig. Die woonstel is in The Pearls of Umhlanga geleë, met 'n eksklusiewe ligging aan die kus. The Pearls of Umhlanga is 'n weelderige, privaat residensiële ontwikkeling met 'n vakansie-atmosfeer, stapafstand van die strand af.

Die smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is ook WiFi en 'n TV met DStv.

The Pearls spog met 'n groot soutwater-swembad, sonstoele en 'n baba-swembad. The Pearls Mall en 'n rits restaurante is ook lekker naby geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lagoonrylaan 6, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 6, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc22992d5958fbdead8c016fdf95e7fc6f0362a2d2ca9b9f6c8facae54d19897e2e00584d6aa4170b1393f0d389bf73840fc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 4) 6 Lagoon Drive The Pearls 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7257086 31.0867576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang