Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pebble Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Fiona Macduff M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Very good stay. Very friendly welcoming hostess. Very comfortable accommodation. Would have appreciated some teabags for our morning cuppa though. I would definitely recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Hi Fiona, I am so sorry about the teabags - will not forget in future. Thank you for your lovely words. Kind regards, Marcia

Sandra C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie vir jou gawe woorde, Sandra! Groete Marcia

Ciska J
1 nag
5.0
Mrt 2024

It was wonderful. I had a fantastic and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
So glad you enjoyed your stay, Ciska! Kind regards, Marcia

Dolly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was net 'n oorslaap, maar ons was spyt dit was nie langer nie. Dit was 'n lekker rusplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie Dolly! Groete Marcia Pebble Cottage

Roxzanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflike rustige wegbreekplekkie. Ons het baie lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie. Marcia was die mees vriendelikste gasvrou ooit. Baie dankie vir geskenkies, dit was baie oulik van jou. Het dit glad nie verwag nie. Ons waardeer dit baie en sal gou weer kom kuier. Die plekkie is goed ingerig en baie veilig. Heelwat rustig, ons het baie lekker ontspan. Ek sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek van die besige lewe wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie Roxanne vir die mooi boodskap. Kom kuier weer! Groete Marcia Pebble Cottage

Lindsay N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

I would highly recommend The Pebble Cottage. Marcia was a lovely host, very kind, and we had everything we needed. Given the heatwave, we especially enjoyed chilling off in the pool. We were also very grateful for the secure shaded parking spot, and there were no mosquitoes! Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Naby Panorama Hospital. Alle verhuurders moet seker maak dat alles werk, voor gaste arriveer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcia
The Pebble Cottage
Ek maak seker alles werk voordat gaste kom. Ek het BATTS elektriese maatskappy gevra om te kom kyk wat die fout is. Die remote control is stukkend - Derrick, jy het gesê dat jy dit geklap en geskud het en daarom het dit nie gewerk nie. Ook het BATTS bevestig dat die 'reset'-knoppie agter die TV af was - en weer eens, jy het bevestig dat jy agter die TV gaan voel het of daar knoppies is. Ek wil net weer eens sê dat ek baie trots is op die Pebble Cottage en doen alles om my gaste te verwelkom. As ek geweet het wat BATTS vir my gewys het, sou hierdie probleem gou opgelos word. Miskien was dit beter as jy het begin mors met die TV, en eerder vir my vroeër sou bel het. Ek het ook nie DSTV nie. Ek het verskoning gevra in die oggend en julle het gesê alles is reg en dat julle so lekker geslaap het. Miskien moet jy volgende keer meer eerlik wees met alles. Groete Marcia

Sterna M
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Close to Panorama Hospital and clean. We stayed at The Pebble Cottage while my dad was in Panorama Hospital. We really only slept there as we were at the hospital all day long, but it was conveniently close and clean. The host was very friendly and helpful. Still no tea, sugar, milk, soap - which is fine, but in the review comments the host promised she'll start supplying those so we expected it and didn't pack extra.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marcia
The Pebble Cottage
Hi Sterna Thank you for your kind words. I am sorry about not supplying tea, coffee, milk, and soap, but I have checked with other self-catering units and they do not supply these items. In wanting to keep my prices down, I have decided against supplying them. I hope you can understand this. Kind regards Marcia

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Comfortable and clean. It was very pleasant, extremely clean and comfortable. I have two problems with the accommodation - there is no DSTV, only Netflix, and there was no soap, shampoo, or shower gel supplied in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marcia
The Pebble Cottage
Hi Richard, If you have a look at the LekkeSlaap website, the Pebble Cottage clearly states that only Netflix is available. We will now start supplying shampoo, conditioner, and hand wash. Regards, Marcia

Luke K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Great experience. It was a wonderful stay. The area was quiet and clean, and the place was absolutely stunning and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Thank you, Luke, it was lovely to have you! Come visit again! Kind regards, Marcia Pebble Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang