Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pebble Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir tot 2 mense in Panorama.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n enkelbed en het 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Die slaapkamer het 'n TV met Netflix.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar in die eenheid.

Die eenheid maak oop op 'n omheinde geplaveide tuin, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike plonspoel en lapa met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

The Pebble Cottage is 400 m vanaf Panorama Mediclinic Hospitaal, GVI Onkologie en Panorama Plastiese Chirurgie, 450 m vanaf Northlink College, 1 km vanaf winkelsentrums, 13 km vanaf Bloubergstand en 21 km na Seepunt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Fiona Macduff M
Saam met vriende
5.0
Very good stay. Very friendly welcoming hostess. Very comfortable accommodation. Would have appreciated some teabags for our morning cu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Sandra C
5.0
Ons het lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2024
Ciska J
5.0
It was wonderful. I had a fantastic and peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Dolly V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was net 'n oorslaap, maar ons was spyt dit was nie langer nie. Dit was 'n lekker rusplekkie.
Feb 2024
Roxzanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike rustige wegbreekplekkie. Ons het baie lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie. Marcia was die mees vriendelikste gasvrou ooit. Baie danki...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pebble Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Winterbach-straat 40, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang