Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pecan Exclusive GuestHouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Scheepersneck, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pecan Exclusive GuestHouse is op 'n plaas aan die buitewyke van Vryheid in Scheepersneck geleë en bied ontspannende verblyf aan paartjies, gesinne en vriende. Hierdie gastehuis is die ideale wegbreekplek om die gewoel van die stadslewe te ontsnap.

Dié gastehuis beskik oor 4 ruim oopplan-eenhede met 3 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 'n gesinseenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n tripelstapelbed vir kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Elke kamer het WiFi, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel, toegerus is. Elke eenheid het ook 'n privaat stoep met buitemeubels en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Gaste het toegang tot braaigeriewe en hierdie verblyf het 'n kragopwekker vir kragonderbrekings.

Hierdie gastehuis kan ook as 'n geheel met 'n volledig toegeruste kombuis bespreek word wat met die eienaar gereël moet word. Elke kamer ontvang 'n kontinentale ontbyt. Die perseel het ook goeie sekuriteit en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die Pecan Exclusive GuestHouse is die ideale toevlugsoord vir diegene wat wil ontspan en die rustigheid van die plaaslewe wil geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir The Pecan Exclusive GuestHouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monica Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R33, Scheepersneck, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Pecan Exclusive GuestHouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Scheepersnek KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Scheepersneck, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c275b87639f20e9f463f3d8ab75b8d1e2c2a246b37d0d0095cbc093b5e01ad77970806c884056f644a1f83d70bc883505d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R33 Scheepersneck 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.832969479687 30.691857028047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang