Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pelican

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 240 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

The Pelican is 'n vakansiehuis by The Cove in Langebaan, naby Leentjiesklipstrand. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 7 gaste in 3 slaapkamers.

Let asb. dat hierdie huis 'n omsetter het sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Daar is nog 'n enkelbed in die binnebraaikamer.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n DVD-speler. Die binnebraai-area word met glasskuifdeure van die sitarea geskei en dien as 'n ekstra kuirarea.

Gaste het maklike toegang tot Langebaan se strande. Ander nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, seilplankry, sweefski en strandwandelings in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kyle S
Saam met vriende
5.0
Central, affordable, spacious house with a nice braai room. The house is perfect for a group of long-time friends just wanting to get a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Marja K
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, goed toegerus en ontspannend. Die huis en die ligging daarvan was vir ons as gesin met kleuters perfek. Letterlik 5 minute se stap na 'n pr...
Sien meer
Mrt 2023
Carlyn H
Gesin met tieners
5.0
Absolutely brilliant. It was like a home away from home with your own beach, peace and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Ronel M
Gesin met tieners
4.8
Fantastiese verblyf. Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en netjies met alles wat jy mag nodig hê. Dit is lekker naby die strand en die kuier...
Sien meer
Jan 2024
Tanja R
Gesin met klein kinders
4.6
Die huis was skoon, het als wat jy benodig, ligging is baie sentraal en naby lekker restaurante en die mall vir inkopies. Het die naweek baie geniet, ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pelican het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 240
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6c3f9792ac1a77e496bc85d748e3e0375df4caf280e9c6a8c567af1a2ad2e554e8301d1de8607b1fefdcbfb9c25c541437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 9 Pelican Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.063361 18.0425708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang