Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Penthouse On Bikini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Penthouse On Bikini is 'n ruim selfsorgwoonstel in Gordonsbaai, net 'n paar meter van die strand af, perfek vir 'n gesinsvakansie.

Dié woonstel is op die boonste verdieping geleë en het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het gemaklike koninggrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers het óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n opwasarea met 'n dubbelwasbak, oorgenoeg stoorplek, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n etenstafel en 'n sitarea met knus rusbanke en 'n slim-TV wat 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die stapeldeure maak heeltemal oop op 'n gemeubileerde patio met 'n Jacuzzi en gasbraai. Die oopplan-leefruimte integreer pragtig met die geluid van golwe daaronder. Jy kan wakker word met asemrowende uitsigte oor luukse seiljagte in die hawe en Tafelberg in die verte. Daar is 'n ruim privaat parkeerdek reg voor jou deur, en maklike direkte toegang tot die strand vanaf die gebou.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 177, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae909a87c3e998f190e1feb5fd9a2023ce76a01c1b946f38eddd857ba076681f0850fbd02d450007902805cc3483b102849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 6 mense 177 Beach Road Gordon’s Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1663782 18.8580959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang