Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Peppertree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 48, Weltevrede, Koppies, 9540, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

The Peppertree is in die rustige omgewing van Koppies, Noord-Vrystaat geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis waar gaste kan ontspan en van die stadslewe kan ontsnap.

Die Peppertree beskik oor 4 slaapkamers, 'n slaapbank in die leefarea en bied slaapplek aan 13 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het ook 'n enkelbed. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n tripelstapelbed wat 'n koningingrootte-bed aan die onderkant en 'n enkelbed bo het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n slaapbank wat na 'n groot stoep met eetareas lei. Daar is 'n swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Koppiesdam Natuurreservaat is net 20 km ver en Rooipoortdam is minder as 5 km ver. The Peppertree is 'n gerieflike toevlugsoord wat die ideale plek is om die natuurskoon van Koppies te geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Peppertree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Merencia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Erfdeel 48, Weltevrede, Koppies, 9540, Vrystaat
  • Gaste dink The Peppertree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 48, Weltevrede, Koppies, 9540, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8be1200f6a4128d366f4f24b7c62a3067fb5b42435919fcc004c7a7c085fba38c5c720ba7ba0dd8a84cbb1948fd3f891975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 1 5 1 5 Plot 48 Weltevrede 9540 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.231540070315 27.545593647605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang