Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pequod

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jolanda V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Best place to enjoy nature and get some rest. Very nice home and has everything you need. Even received a lovely wine and biscuits for the kids. Best stoep to relax and the best fynbos garden for the 4 legged kids. Nice mountain view and you hear the ocean when you go to sleep. The local neighbours are also very friendly. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thorsten J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Luukse gemak en heerlik ontspan. Ons was aangenaam verras. Die huis is baie nuut, baie netjies en is toegerus om jou verblyf net heerlik te maak. Sal graag wil terugkeer hoogsomertyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Heerlike huis vir gesin van 4. Die bure se hoenderhaan is wel soggens sedert 04:00 aan die kraai reg langs die hoofslaapkamervenster. So indien jy beoog om te gaan rus, moet jy eerder ander verblyf bespreek, want rus gaan jy vir seker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
The Pequod
Hi Michelle - I am so sorry to hear about this - next time please let us know so we can address the issue. I know we have municipal regulations about keeping farm animals in the area and we could easily have reported the disturbance to law enforcement. I hope this does not cloud your view of our lovely village and we hope you will return. Ali from Beinbettysbay

Dirk G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Goeie gemaklike verblyf. Baie aangename huis, maak vir 'n gemaklike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kayley Monroe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Simplistic, homey little spot nestled in nature. What a lovely simple little spot. Really enjoyed switching off and cozying up in front of the fireplace. Lovely little streets to walk down and take in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Grant P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Great place. We had a wonderful stay and I would go back anytime again. Will definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
The Pequod
Hi Grant, Thank you for your review, we would love to welcome you back to one of our houses in the future as well. Regards, The Betty's Bay Team

Coen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Baie mooi en skoon plek. Die plekkie binne was baie smaakvol en gerieflik ingerig, met alles wat jy nodig het en sekuriteit. Dit is dalk nog 'n nuwe ontwikkeling, maar die "tuin" kort definitief 'n bietjie aandag, dit laat die plekkie baie sleg lyk wat eintlik nie die geval is nie. Die ligging van die huis is nie naby die see nie, maar het 'n baie mooi uitsig op die berg aan die agterkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

A great modern weekend getaway for 4. Cosy fireplace inside, and a bit windy on the porch when the Cape winds prevail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2022

Simple and tranquil. Modern kitchen and modern bathrooms with a homely feel in the bedrooms and shared area. The assisted main en suite bathroom (seat/handle) was very helpful for my 9-year-old son who fractured his foot. It is really a very relaxing environment and we were so happy to be able to bring our dog with us as well. Missed having a TV just a bit - for movie nights. There is a lot of seating in the lounge area for a 4 sleeper unit. We felt safe and we could unwind as a family. You cannot see the ocean but you can definitely hear it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f6a751578ceae7fc8a7f16bdba172dd01d0bbbc2bc69bb2130f269ae60cf61209018d2533b1bf677e168fc1cc8b13d8fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2213 Herron Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.366337 18.881756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang