Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pequod

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pequod geniet pragtige berguitsigte, omring deur fynbos, en is 'n lieflike selfsorgkothuis vir 4 mense in Bettysbaai.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer wat na 'n onderdakstoep oopmaak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met storte en toilette, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook potte en panne. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of in die sitkamer ontspan. 'n Lieflike verbrandingsoond is daar vir die wintermaande.

Die kothuis het 'n omheinde erf, en troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Bettysbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jolanda V
5.0
Best place to enjoy nature and get some rest. Very nice home and has everything you need. Even received a lovely wine and biscuits for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Thorsten J
Gesin met tieners
5.0
Luukse gemak en heerlik ontspan. Ons was aangenaam verras. Die huis is baie nuut, baie netjies en is toegerus om jou verblyf net heerlik te maak. Sal ...
Sien meer
Apr 2023
Michelle V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike huis vir gesin van 4. Die bure se hoenderhaan is wel soggens sedert 04:00 aan die kraai reg langs die hoofslaapkamervenster. So indien jy beo...
Sien meer
Feb 2023
Dirk G
Gesin met klein kinders
4.8
Goeie gemaklike verblyf. Baie aangename huis, maak vir 'n gemaklike kuier.
Apr 2024
Kayley Monroe C
Saam met lewensmaat
4.4
Simplistic, homey little spot nestled in nature. What a lovely simple little spot. Really enjoyed switching off and cozying up in front...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 395

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pequod het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76f6a751578ceae7fc8a7f16bdba172dd01d0bbbc2bc69bb2130f269ae60cf61209018d2533b1bf677e168fc1cc8b13d8fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2213 Herron Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.366337 18.881756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang