Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pickle Residence

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alastair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir The Pickle Residence
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elna K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K

Pragtige omgewing en oulike blyplek.

Baie netjies en skoon!

Rosa K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K

Gerieflik, veilig, en ruim.

Die plek is regtig baie ruim, gerieflik, netjies, en het alle toerusting wat benodig word om 'n selfsorg-eenheid te wees. Baie dankie, Alistair, dat jy so mooi na my dogter gekyk het. Dit was haar eerste alleenverblyf, en jy het dit 'n baie aangename ervaring gemaak. Sy sal dit vir altyd onthou. Nogmaals dankie vir jou moeite.

Phinda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phinda M

It was good. Very safe and in a beautiful location of Tzaneen town. Closer to the malls and restaurants.

The perfect place for a group of people either for business or pleasure.

Annette K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Pragtige eenheid!

Baie netjies en die beddens en kussings was baie gemaklik. Modern en die hele verblyf was aangenaam.

Reinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Exactly what was needed.

It met expectations 100%. Alastair was very helpful. Thank you very much for everything!

Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Was een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Alistair is great en die akkommodasie is fantasties.

Sal beslis weer van die plek gebruik maak en aan my vriende aanbeveel. Waarde vir geld.

Barbara J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara J

Perfect.

Clean, convenient and well-placed. Great communication from the owner.

Gezina H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina H

Baie netjies en bedagsaam.

Ligte is uitgesit vir beurtkrag. Die plekkie is vreeslik oulik en skoon. Sal regtig in die toekoms weer gebruik maak en definitief aanbeveel.

Erich L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L

Skoon en ruim.

Na-ure ingeboek en vriendelik ontvang. Lekker groot yskas en gasstoof is 'n plus.

Khehla N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khehla N

Very relaxed environment.

Peace of mind. Exceeded our expectations.

Karin S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Would stay there again.

Would definitely recommend it. Very good service and very friendly and efficient.

Michelle E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Beste akkommodasie in Tzaneen!

Ons is baie vriendelik in ons taal ontvang, al is eienaar Engels. Woonstel is ongelooflik netjies en skoon, met die nuutste kombuisware en tegnologie. Baie mooi dekor! Die plek is net amazing! Baie goeie waarde vir geld. Èn dankie vir ons tjokkies! Sal beslis aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peace-straat 1, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a767f8f530401abfa5b98aac7ddc7403fa232464b6141c21dd79e8d17a30684937007470e5e92ececc7ad5f6d652e102c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Peace Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.834193802952 30.155040284656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang