Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pickle Residence

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elna K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtige omgewing en oulike blyplek. Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Gerieflik, veilig, en ruim. Die plek is regtig baie ruim, gerieflik, netjies, en het alle toerusting wat benodig word om 'n selfsorg-eenheid te wees. Baie dankie, Alistair, dat jy so mooi na my dogter gekyk het. Dit was haar eerste alleenverblyf, en jy het dit 'n baie aangename ervaring gemaak. Sy sal dit vir altyd onthou. Nogmaals dankie vir jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phinda M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

It was good. Very safe and in a beautiful location of Tzaneen town. Closer to the malls and restaurants. The perfect place for a group of people either for business or pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Pragtige eenheid! Baie netjies en die beddens en kussings was baie gemaklik. Modern en die hele verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Exactly what was needed. It met expectations 100%. Alastair was very helpful. Thank you very much for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Was een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Alistair is great en die akkommodasie is fantasties. Sal beslis weer van die plek gebruik maak en aan my vriende aanbeveel. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Perfect. Clean, convenient and well-placed. Great communication from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gezina H
1 nag
4.8
Aug 2023

Baie netjies en bedagsaam. Ligte is uitgesit vir beurtkrag. Die plekkie is vreeslik oulik en skoon. Sal regtig in die toekoms weer gebruik maak en definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Skoon en ruim. Na-ure ingeboek en vriendelik ontvang. Lekker groot yskas en gasstoof is 'n plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khehla N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Very relaxed environment. Peace of mind. Exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alastair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peace-straat 1, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a767f8f530401abfa5b98aac7ddc7403fa232464b6141c21dd79e8d17a30684937007470e5e92ececc7ad5f6d652e102c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Peace Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.834193802952 30.155040284656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang