Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 12

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Pier 12
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adv Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv Willem V

Uitstekende akkommodasie, baie goed toegerus, uitsig oor die vishawe en die lekkerste bed in die hoofslaapkamer, parkering. Daar is net 'n einde nie.

Ek sal enige dag weer gaan as dit net nie so ver was nie. Die woonstel was werklik wonderlike verblyf, al was daar nie 'n mikrogolf nie. Dit is toevallig opgemerk. Al die fasiliteite is smaakvol en duursaam. Ons het bederf gevoel.

Shelley M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley M

A lovely unit in a lovely town.

I would definitely recommend the Pier. Its location is great, the restaurant below it is great, the grocery shops are a short walk away and the view is great. The unit itself was perfectly clean, and beautifully furnished, the bathrooms were modern, all the rooms are spacious and the kitchen has all the gadgets needed for a self-catering stay. It really was a "home away from home" and I would stay there again!

Amanda H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Gerieflike woonstel, alles wat jy nodig het in selfsorg. Uitsig is die beste!

Ongelukkig was daar sterk rioolreuk in een badkamer. Die ander badkamer se bad is nie bruikbaar. Die badprop is nie funksioneel nie.

Marianne P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne P

Beste verblyf in my hele lewe!

Om Namibië te besoek is altyd 'n hoogtepunt en om in die mooiste plek in die wêreld te bly het die vakansie volmaak gemaak. Baie dankie vir die voorreg om in Platz Am Meer 12 te kon bly!

Jenny C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C

Goeie uitsig en luuks.

Pragtige uitsig, gerieflik geleë en baie luuks - slegs lugversorgers kort in kamers. Andersins, was dit puik.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat, Waterfront-kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf38086fa1945f4042536c63ef4cd621db3dd18223840add6feaee1f53fd1c753b90e71557155e67565f85e5f7b8292549b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.646443176148 14.600493782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang