Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat, Waterfront-kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Pier 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die Platz Am Meer Mall in Swakopmund.

Dié moderne woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV teen die muur en 'n gasbraai.

Die leefarea bied ook 'n onbeperkte uitsig oor die see.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat, Waterfront-kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Gaste dink The Pier 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Alabatros & Tsavorite-straat, Waterfront-kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf38086fa1945f4042536c63ef4cd621db3dd18223840add6feaee1f53fd1c753b90e71557155e67565f85e5f7b8292549b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.646443176148 14.600493782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang