The Pier 25
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Pier, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
- Vanaf R4 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Pier 25 is stapafstand vanaf North Beach en word deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe omring.
Dié pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 bekoorlike slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die slaapkamers het privaat balkonne waar gaste op gemeubileerde dekke kan ontspan en die asemrowende see-uitsig kan geniet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n koffiemasjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n L-vormige rusbank en binnebraaigeriewe. Dit lei na 'n balkon met meubels vanwaar gaste die natuur kan bewonder. Veilige parkeerplek is besikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Perfectstay Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 75
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- The Pier, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Pier, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang