Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 3

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Soos bo. Die eenheid het presies gelewer wat belowe is en die kontakpersoon moet 5 sterre kry vir die manier waarop ons ontvangs en uitklok vergemaklik is. As mens die wispelturige weer van Swakopmund in ag neem, kan ek aan geen beter vakansieverblyf dink om jou tyd in hierdie omgewing te geniet nie. Die eenheid was pynlik netjies, modern en absoluut volledig toegerus met 'n besondere see-uitsig. Dit is seldsaam dat mens in 'n plek bly en aan geen klagtes kan dink nie. Welgedaan en dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons maak weer so! Pragtige moderne plek met uitsig oor die see. Sentraal geleë naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boipelo M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

The place was much more than I had expected. My stay was amazing, the place was just as it is on pictures. Clean, safe, kitchen fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor Holdsworth H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very pleasant experience. The apartment had a fabulous view of the ocean and Swakopmund. It is also well located, close to the sea and walks along the beach. It is also spacious and well-equipped. Excellent security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Upmarket stay in Swakop. Nicely equipped apartment with a very nice view. Conveniently close to the mall and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was lekker en mooi. Baie netjiese woonstel met 'n mooi uitsig. Ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige moderne woonstel met 180 grade-see-uitsig. Elisna het ons baie vriendelik ontvang. Woonstel is pragtig, modern en baie netjies. Volledig toegerus met alles wat nodig was en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floors B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Baie gerieflik en modern. Ongelukkig geen DStv en nie daaglikse diens nie. Ek dink die verwysings na The Pier is goed, maar dit is nodig om vooraf met hulle te skakel omdat dit nogal moeilik is om detail rondom 'n sleutel te bekom. Die geriewe is uiters modern, maar oumense is nie versot op Netfix nie en sou graag af en toe nuus wou kyk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rus na Namib100. Wow, dit was so lekker, skool en mooi om hier tuis te gaan. Dit is beslis "up class" en ons was spyt om te vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandipha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

We had an amazing stay. Everything was perfect. Our host was delightful and very welcoming. We really enjoyed the space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Tsavoritestraat en Albatrosstraat, Waterfront Kompleks, Waterfront, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d117b4872346885e1dccf1822c3dbc22d5bdd32e65b4840831050279f318efb795bc758eef76564586b755cc1204cf81c5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Corner of Tsavorite Street and Albatros Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.645130613332 14.526386258757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang